Mokgweetsi Masisi

Mokgweetsi Eric Keabetswe Masisi (gebore op 21 Julie 1962) is 'n Botswana-politikus wat sedert 1 April 2018 as die vyfde President van Botswana dien. Tussen 12 November 2014 en 1 April 2018 het hy as agste adjunkpresident onder Ian Khama gedien.[1]

Mokgweetsi Masisi
Mokgweetsi Masisi
Mokgweetsi Masisi in 2018

Ampsbekleër
Termynaanvang
1 April 2018
ViseSlumber Tsogwane
Voorafgegaan deurIan Khama

Voorsetter van die Botswana Democratic Party
Ampstermyn
1 April 2018 – 4 April 2018
Voorafgegaan deurIan Khama
Opgevolg deurSlumber Tsogwane

8ste Adjunkpresident van Botswana
Ampstermyn
12 November 2014 – 1 April 2018
PresidentIan Khama
Voorafgegaan deurPonatshego Kedikilwe
Opgevolg deurSlumber Tsogwane

Lid van die Parlement vir Moshupa / Manyana
Ampstermyn
2009 – 1 April 2018
PresidentIan Khama
Voorafgegaan deurMaitlhoko Mooka
Opgevolg deurKarabo Gare

Persoonlike besonderhede
Gebore21 Julie 1962 (1962-07-21) (61 jaar oud)
Politieke partyBotswana Democratic Party
Eggenoot/-noteNeo Masisi
Kind(ers)Atsile Masisi
Alma materFlorida Staatsuniversiteit

In Oktober 2019 is Masisi as Botswana se president herkies, nadat die Botswana Democratic Party sy grootste bedreiging vir eenheid in meer as vyf dekades beleef het, aangesien Masisi se voorganger, Ian Khama, by die opposisie aangesluit en Masisi van outoritarisme beskuldig het.[2] Khama is voorheen tydens Masisi se eerste toespraak aan die nasie skerp aangeval.[3]

Verwysings

Eksterne skakels

Voorafgegaan deur
Ian Khama
President van Botswana
2018–hede
Opgevolg deur
Ampsbekleër
Voorafgegaan deur
Ponatshego Kedikilwe
Adjunkpresident van Botswana
2014–2018
Opgevolg deur
Slumber Tsogwane
Presidente van Botswana
 1966– Seretse Khama | Quett Masire | Festus Mogae | Ian Khama | Mokgweetsi Masisi