Moerasruiter

Die Moerasruiter (Tringa stagnatilis) is 'n algemene somertrekvoël wat by kus- en watermassas voorkom en klein getalle oorwinter. Die streekbevolking is moontlik 10,000 voëls. Die voël is 22 – 26 cm lank, 55 - 95 g groot met 'n vlerkspan van 56 cm. In Engels staan die voël bekend as die Marsh Sandpiper.

Moerasruiter
'n Moerasruiter in sy wintervere.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. stagnatilis
Binomiale naam
Tringa stagnatilis
(Bechstein, 1803)

Fotogalery

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Tringa stagnatilis

Bron

Verwysings