Mireia Lalaguna

Mej. Wêreld 2015

Mireia Lalaguna Royo[1] (geb. 28 November 1992) is ’n Spaanse model en skoonheidskoningin wat in Desember 2015 in Sanya, China, gekroon is as Mej. Wêreld 2015. Sy is die eerste Mej. Wêreld van Spanje.[2]

Mireia Lalaguna
Gebore28 November 1992 (1992-11-28) (31 jaar oud)
PlekBarcelona, Spanje
NasionaliteitSpaans
Geboortenaam Mireia Lalaguna Royo
BeroepModel
Loopbaan
Titel(s)Mej. Spanje 2015
Mej. Wêreld 2015
HaarkleurBlond
OogkleurBlou
Lengte1,77 m

Geskiedenis

Mireia is in 2014 gekroon as Mej. Atlántico Internacional en op 24 Oktober 2015 in Malaga as Mej. Spanje.[3] Op 19 Desember van dié jaar is sy in China as Mej. Wêreld gekroon.[4] Sy volg Rolene Strauss van Suid-Afrika op.

Uitslag

Finale uitslagDeelnemer
Mej. Wêreld 2015
1ste prinses
2de prinses
Top-5
Top-11

Verwysings

Eksterne skakels

Voorafgegaan deur
Rolene Strauss
Mej. Wêreld
2015
Opgevolg deur
Stephanie Del Valle