Mike Vogel

Mike Vogel (gebore 17 Julie 1979) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Texas Chainsaw Massacre (2003), Cloverfield (2008), She's Out of My League (2010), en The Help (2011).

Mike Vogel
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
GeboortenaamMichael James Vogel
Geboorte17 Julie 1979 (1979-07-17) (44 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
Kinders3
Beroep(e)Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2003: The Texas Chainsaw Massacre
  • 2003: Grind
  • 2005: Supercross
  • 2007: The Deaths of Ian Stone
  • 2008: Cloverfield
  • 2009: Open Graves
  • 2009: Across the Hall
  • 2010: She's Out of My League
  • 2011: The Help
  • 2011: Heaven's Rain
  • 2013: McCanick
  • 2018: The Amendment

Televisiereekse

  • 2010: Miami Medical
  • 2011: Pan Am
  • 2013: Under the Dome
  • 2017: The Brave

Televisierolprente

  • 2003: Wuthering Heights
  • 2012: Living Loaded
  • 2014: In My Dreams

Video's

  • 2004: Chainsaw Redux: Making a Massacre

Eksterne skakels