Michael Mando
Kanadese akteur
Michael Mando (gebore 13 Julie 1981) is 'n Kanadese akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Spider-Man: Homecoming (2017) en in die televisiereekse Orphan Black (2013) en Better Call Saul (2015).
Michael Mando | |
Geboorte | 13 Julie 1981 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Aktiewe jare | 2000–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 2010: Territories
- 2012: The Good Lie
- 2017: Spider-Man: Homecoming
- 2018: The Hummingbird Project
Televisiereekse
- 2012: Les Bleus de Ramville
- 2013: Orphan Black
- 2015: Better Call Saul
- 2016: Talking Saul
Video's
- 2016: Better Call Saul: Switch Table Read
- 2016: Better Call Saul: The Takedown
- 2016: Settling the Score: Original Music by Composer Dave Porter
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris