Michael Flynn

Generaal Michael T. Flynn (Desember 1958 – ) is 'n Amerikaanse driester-generaal wat 24 dae as nasionale veiligheidsraadgewer van die Amerikaanse president Donald Trump gedien het.

Michael T. Flynn
Michael Flynn
Michael Flynn in 2012

25ste Nasionale Sekuriteitsadviseur
Ampstermyn
20 Januarie 2017 – 13 Februarie 2017
ViseK. T. McFarland
PresidentDonald Trump
Voorafgegaan deurSusan Rice
Opgevolg deurKeith Kellogg (wnd.)

Direkteur van die Intelligensie-agentskap van Verdediging
Ampstermyn
24 Julie 2012 – 7 Augustus 2014
PresidentBarack Obama
Voorafgegaan deurRonald Burgess
Opgevolg deurDavid Shedd (wnd.)

Persoonlike besonderhede
GeboreMichael Thomas Flynn
Desember 1958
Middletown, Rhode Island
Politieke partyDemokratiese Party
Alma materUniversiteit van Rhode Island, Kingston (BS)
Golden Gate Universiteit (MBA)
United States Army Command and General Staff College (MMaS)
Naval Oorlog Kollege (MA)

Militêre diens
LojaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Diens/Tak Amerikaanse Leër
Jare in diens1981–2014
Rang Luitenant-Generaal
EenheidIntelligensie-agentskap van Verdediging • Gesamentlike funksionele komponent bevel vir Intelligensie, toesig en verkenning
Oorloë/VeldslaeOperasie Urgent Fury
Operasie Uphold Democracy
Operation Enduring Freedom
Operasie Iraqi Freedom
ToekenningsVoortreflike Diens-medalje van Verdediging
Hoër Diensmedalje van Verdediging (4)
Legioen van Meriete (2)
Brons Ster-medalje (4)
Voortreflike Diensmedalje (6)
Gesamentlike Diens aanprysingmedalje
Leër aanprysingmedalje (5)

Op 13 Februarie 2017 het hy ontslag geneem omdat hy in die tyd toe Trump sy verkiesingsveldtog gevoer het met die Russiese owerhede kontak gehad het en daarby oor die opheffing van die Amerikaanse sanksies teen Rusland gepraat het. Dit is teen die Logan-wet wat sê dat burgers nie die buitelandse beleid van die VS mag ondermyn nie.[1]

President Trump het in November 2020 'n volle presidensiële kwytskelding aan Gen. Michael Flynn verleen. Dit volg na 'n memorandum deur die Departement van Justisie waarin 'n uitgerekte geskiedenis van wangedrag deur die aanklaers uiteengesit is en waarin 'n mosie om die saak van die hand te wys aan die hand gedoen is.[2]

Verwysing

Eksterne skakels