Mercedes-Benz C-klas

Motor voertuig

Die Mercedes-Benz C-klas is 'n motorvoertuig wat deur Mercedes-Benz vervaardig word sedert 1993. Dit is tans in sy vierde geslag. Die C-klas is wêreldwyd een van die gewildste Mercedes-Benz'e.

   Mercedes-Benz C-klas

Mercedes-Benz C 200 Avantgarde (W205)
Oorsig
Vervaardiger Daimler AG
Produksie 1993–huidig
Bakwerk en onderstel
Klas Kompakte uitvoerende motor
Uitleg Voorenjin, agterwielaandrywing
Plek in geskiedenis
Voorganger Mercedes-Benz 190E (W201)
Eerste geslag (W202)
Oorsig
Produksie Mei 1993–2000
Modeljare 1994–2000
Bakstyl 4-deur sedan
5-deur stasiewa
Tweede geslag (W203)

Vooropgekikkerde Mercedes-Benz C200K sedan
Oorsig
Produksie Julie 2000 – Desember 2006
Modeljare 2001–2007
Bakstyl 2-deurkoepee
4-deursedan
5-deur stasiewa
Derde geslag (W204)

2010 Mercedes-Benz C200 CGI (W204) Sedan
Oorsig
Produksie 2007–2014
Modeljare 2008–2014
Bakstyl 2-deurkoepee
4-deursedan
5-deurstasiewa
Vierde geslag (W205)
Oorsig
Produksie 4 Februarie 2014–2021
Modeljare 2015–2021
Montering Vlag van Duitsland Duitsland: Bremen
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika: Oos-Londen
Vlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China: Beijing
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State: Tuscaloosa, Alabama
Vlag van Maleisië Maleisië: Pekan
Vlag van Thailand Thailand: Samutprakan
Bakstyl 4-deursedan
5-deurstasiewa

Die huidige geslag (W205) is by die 2014 Detroitmotorskou vrygestel. Die nuwe struktuur is heelwat ligter, aangesien aluminium vir die hele bakwerk gebruik word, wat 'n 100 kg massabesparing teweeg bring.[1] Volgens Mercedes-Benz is die struktuur stewiger as ander motors in sy klas.[2]

Die huidige motor is op 16 Desember 2013 amptelik bekendgestel.[3] Produksie van die W205 het op 4 Februarie 2014 by die Bremenaanleg begin.[4] Europese verkope het in Maart 2014 begin, terwyl die voertuig in September 2014 in Noord-Amerika vrygestel is.

Tydlyn van die C-klas

Galery

Verwysings

Eksterne skakels