Memphis Internasionale Lughawe

Memphis Internasionale Lughawe (IATA-kode: MEM, ICAO: KMEM) is 'n groot lughawe 5 km (3 myl) suid van Memphis, die grootste stad in die Amerikaanse deelstaat van Tennessee.

Memphis Internasionale Lughawe
Ou en nuwe beheertorings by Memphis-lughawe
IATA: MEMICAO: KMEM
Opsomming
Tipe lughaweOpenbaar
Eienaar/OperateurMemphis–Shelby County Airport Authority
BedienMemphis, Tennessee
Geopen15 Junie 1929;
95 jaar gelede
 (1929-06-15)
Spil virFedEx Express
SeaPort Airlines
Hoogte bo seevlak341 vt / 104 m
Koördinate35°02′33″N 89°58′36″W / 35.04250°N 89.97667°W / 35.04250; -89.97667
Webtuistemscaa.com
Landkaart
MEM is in Tennessee
MEM
MEM
Ligging binne Tennessee
Aanloopbane
RigtingLengteOppervlak
mvt
18C/36C3 38911 120Beton
18L/36R2 7439 000Beton
18R/36L2 8419 320Beton
9/272 7278 946Teer
Statistieke (2021)
Passasiers3 590 638
Lugbewegings342 530
Vrag9 879 426 206 lb
Gebaseerde vliegtuie67
Bronne: FAA en lughawe-webwerf[1]

Verwysings

Eksterne skakels

Strategiese beplanning