Max Schreck
Max Schreck (6 September 1879 – 20 Februarie 1936) was 'n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Der Richter von Zalamea (1920), Nosferatu (1922), Der Kaufmann von Venedig (1923), en Rasputins Liebesabenteuer (1928).
Max Schreck | |
Geboortenaam | Friedrich Gustav Maximilian Schreck |
---|---|
Geboorte | 6 September 1879 |
Sterfte | 20 Februarie 1936 (op 56) |
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1903–1936 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1920: Der Richter von Zalamea
- 1921: Der Roman der Christine von Herre
- 1921: Am Narrenseil, 2. Teil - Rätsel der Kriminalistik
- 1922: Nosferatu
- 1923: Der Kaufmann von Venedig
- 1923: Die Straße
- 1924: Dudu, ein Menschenschicksal
- 1928: Rasputins Liebesabenteuer
- 2014: Nosferatu vs. Father Pipecock & Sister Funk
Televisierolprente
- 1998: Nosferatu: The First Vampire
Video's
- 2010: Nightfall
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris