Marc Gilpin

Amerikaanse akteur

Marc Gilpin (26 September 1966 – 29 Julie 2023) was 'n Amerikaanse akteur.[1] Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jaws 2 (1978), Where's Willie? (1978), en The Legend of the Lone Ranger (1981), en in die televisiereeks Flying High (1978).

Marc Gilpin
Geboorte(1966-09-26)26 September 1966
Sterfte29 Julie 2023
NasionaliteitAmerikaans
Beroep(e)Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1978: Jaws 2
  • 1978: Where's Willie?
  • 1981: The Legend of the Lone Ranger

Televisiereekse

  • 1977: Thunder
  • 1978: Flying High

Verwysings

Eksterne skakels