Lucy DeVito

Amerikaanse aktrise

Lucy DeVito (gebore 11 Maart 1983) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Leaves of Grass (2009) en The Comedian (2016), en in die televisiereekse It's Always Sunny in Philadelphia (2005) en Deadbeat (2014). Sy is die dogter van die akteurs Danny DeVito en Rhea Perlman.[1]

Lucy DeVito
GeboortenaamLucy Chet DeVito
Geboorte11 Maart 1983 (1983-03-11) (41 jaar oud)
New York Stad
NasionaliteitAmerikaans
OuersDanny DeVito
Rhea Perlman
Beroep(e)Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare2005–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2009: Leaves of Grass
  • 2016: The Comedian
  • 2018: Cubby
  • Incy Wincy Spider

Televisiereekse

  • 2005: It's Always Sunny in Philadelphia
  • 2010: Melissa & Joey
  • 2012: CrimeFighters
  • 2014: Deadbeat
  • 2017: Adults
  • 2018: Cady Did

Televisierolprente

  • 2011: Empires
  • 2012: The Share
  • 2013: How to Succeed at Birth
  • 2016: Patriettes

Video's

  • 2008: Wynnwood Lane
  • 2015: 7th Annual Shorty Awards

Verwysings

Eksterne skakels