Luca Attanasio

Italiaanse diplomaat

Luca Attanasio (23 Mei 1977 - 22 Februarie 2021) was 'n Italiaanse diplomaat wat van 2017 tot sy dood in Februarie 2021 as ambassadeur in die Demokratiese Republiek van die Kongo gedien het.

Luca Attanasio

Italiaanse ambassadeur in die Demokratiese Republiek van die Kongo
Ampstermyn
5 September 2017 – 22 Februarie 2021

Persoonlike besonderhede
Gebore23 Mei 1977
Saronno, Lombardye, Italië
Sterf22 Februarie 2021 (op 43)
Goma, Noord-Kivu, D R Kongo
Eggenoot/-noteZakia Seddiki
Kind(ers)3
Alma materBocconi Universiteit

Eksterne skakels