Louisette Dussault
Kanadese aktrise
Louisette Dussault (12 Junie 1940 - 14 Maart 2023) was 'n Kanadese aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente IXE-13 (1972) en Bingo (1974), en in die televisiereekse Chez Denise (1979) en Les héritiers Duval (1994).
Louisette Dussault | |
Geboorte | 12 Junie 1940 |
---|---|
Sterfte | 14 March 2023 |
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1972: IXE-13
- 1974: Bingo
- 1976: L'absence
- 1983: Rencontre avec une femme remarquable
- 1986: Le dernier havre
- 2004: Dans l'oeil du chat
Televisiereekse
- 1972: Picotine
- 1979: Chez Denise
- 1984: Le parc des braves
- 1986: Chop Suey
- 1991: Marilyn
- 1994: Les héritiers Duval
- 2002: Les super mamies
- 2007: Les étoiles filantes
Televisierolprente
- 1988: Le grand jour
- 1997: L'incompris
Video's
- 1976: La nef des sorcières: Représentation au TNM
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris