Louis Hunter

Louis Hunter (gebore 17 Maart 1992) is 'n Australiese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Jack Goes Home (2016) en in die televisiereekse Out of the Blue (2008), The Secret Circle (2011), en The Fosters (2013).

Louis Hunter
Geboorte17 Maart 1992 (1992-03-17) (32 jaar oud)
NasionaliteitAustralies
Beroep(e)Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2016: Jack Goes Home
  • 2017: The Honor Farm

Televisiereekse

  • 2008: Out of the Blue
  • 2011: The Secret Circle
  • 2012: The Woodlies
  • 2013: The Fosters
  • 2018: Troy: Fall of a City

Eksterne skakels