Loretta Swit
Amerikaanse aktrise
Loretta Swit (gebore 4 November 1937) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente S.O.B. (1981) en Whoops Apocalypse (1986), en in die televisiereeks M*A*S*H (1972).
Loretta Swit | |
Geboortenaam | Loretta Jane Swit |
---|---|
Geboorte | 4 November 1937 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1967–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1974: Freebie and the Bean
- 1975: Race with the Devil
- 1981: S.O.B.
- 1985: Beer
- 1986: Whoops Apocalypse
- 1998: Beach Movie
Televisiereekse
- 1972: M*A*S*H
- 1973: The Burns and Schreiber Comedy Hour
- 1976: The Captain and Tennille
- 1976: Liar's Club
- 1976: I've Got a Secret
Televisierolprente
- 1975: It's a Bird... It's a Plane... It's Superman!
- 1979: Mirror, Mirror
- 1982: The Kid from Nowhere
- 1983: The Best Christmas Pageant Ever
- 1983: First Affair
- 1983: Animals Are the Funniest People
- 1985: The Execution
- 1985: Miracle at Moreaux
- 1985: Sam
- 1986: Dreams of Gold: The Mel Fisher Story
- 1986: The Mysterious Black-Footed Ferret
- 1987: A Christmas Calendar
- 1987: On the Edge of Extinction: Panthers and Cheetahs
- 1990: A Matter of Principle
- 1991: Hell Hath No Fury
Video's
- 1989: Safe House
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekJaco JacobsSuid-AfrikaSpesiaal:Onlangse wysigingsGroepsgebiedewetW.H. BoshoffPornhubApartheidBroers Grimm2024 skiet by Donald Trump saamtrekFabelKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersDramaSeksNelson MandelaMiddelmisbruikPoging tot sluipmoord op Donald TrumpMieliestronkFisionomieKoos du PlessisC.J. LangenhovenLys van vertalings in AfrikaansRacheltjie de BeerAntjie KrogSeksposisieKortverhaalGrootbrulpaddaLucky DubeWolraad WoltemadeShannen DohertyRefentse MorakeTradisionele literatuurGreen PornoJapanGroepsdrukTweede WêreldoorlogIngrid JonkerWaterbesoedeling