Longyearbyen

Longyearbyen is die hoofstad en grootste stad van die Noorse provinsie Svalbard op die hoofeiland Spitsbergen en is die noordelikste stad van die wêreld. Die stad het 'n bevolking van 2 075 in 2007 gehad en het 'n oppervlakte van 242,86 km². Die stad is in 1906 van die Amerikaanse ondernemer John Munroe Longyear as mynstad gestig.

Longyearbyen

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Noorweë Noorweë
 Provinsie (Fylke)Svalbard
 Koördinate78°13′N 15°38′E / 78.217°N 15.633°O / 78.217; 15.633
 Stigting1906
 Oppervlakte: 
 - Totaal242,86 vk km
 Hoogte bo seevlak1 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2007)2 075[1]
 - Bevolkingsdigtheid8,5/vk km
 TydsoneUTC +1 (MET)
 Klimaat 
 - TipeGematigde seeklimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur-6,7 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie-15,3 / 5,9 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae190 mm
 BurgemeesterChristin Kristoffersen (Ap)
 Amptelike Webwerflokalstyre.no

Verwysings