Lisosoom
Lisosome is klein, membraanomhulde blasies wat veral in dierselle prominent is. Die blasies is gevul met kragtige verteringsensieme wat, as hulle sou vrykom, die hele sel sou verteer. Die lisosome vermeerder dan ook in selle wat afgebreek moet word om plek te maak vir nuwe selle. Dit spreek vanself dat die membraan wat die lisosoom omring, van só 'n aard moet wees dat dit nie deur die ensieme vernietig kan word nie.
Sien ook
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris