Liman-rajon

Liman-rajon (Russies: Лиманский район) is 'n administratiewe rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit lê in die weestelike deel van die Wolga-rivierdelta en grens aan die Republiek van Kalmikië, 'n ander federale deelgebied van Rusland. Die rajon se setel is die gelyknamige dorp Liman.

Liman-rajon
Лиманский район
Die ligging van Liman-rajon in Astrachan-oblast
Die ligging van Liman-rajon in Astrachan-oblast
Politieke status
LandRusland
Federale distrikSuidelike
DeelgebiedAstrachan-oblast
TipeRajon
Stigting1943
Regering
SetelLiman
HoofKonstantin Tsjernikof
Bevolking
Sensus2021
Totaal28 459
Volgorde9de
Digtheid5,4/km²
Statistiek
Oppervlakte5 238,31 km²
Volgorde6de
TydsoneUTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd)
Registrasienommer30
Wapen en vlag
Portaal  Portaalicoon  Rusland

Demografie

Volgens Sensus 2010 het Liman-rajon 31 952 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die rajon se bevolking.[1]

Etniese groepSensus 2010Persentasie
Russe22 75871,23%
Kalmikiërs3 1029,71%
Tsjetsjniërs1 2743,99%
Kasakke1 2273,84%
Tartare1 0273,21%
Dargine4601,43%
Ander groepe1 3964,37%
Onbekend7182,25%
Totaal31 952100%

Verwysings