Lily James
Engelse Aktrise
Lily James (gebore 5 April 1989) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cinderella (2015), Pride and Prejudice and Zombies (2016), Baby Driver (2017), en Mamma Mia! Here We Go Again (2018).
Lily James | |
![]() | |
Geboortenaam | Lily Chloe Ninette Thomson |
---|---|
Geboorte | 5 April 1989 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2010–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 2012: Broken
- 2015: Cinderella
- 2016: Pride and Prejudice and Zombies
- 2016: The Exception
- 2016: Branagh Theatre Live: Romeo and Juliet
- 2017: Baby Driver
- 2017: Darkest Hour
- 2018: Mamma Mia! Here We Go Again
- 2018: Little Woods
- 2019: Untitled Danny Boyle/Richard Curtis Project
- Young Woman and the Sea
Televisiereekse
- 2007: Secret Diary of a Call Girl
- 2010: Just William
Televisierolprente
- 2018: Darkest Hour: Meet the Filmmakers
Video's
- 2018: Darkest Hour: Into Darkest Hour
- 2018: Darkest Hour: Gary Oldman - Becoming Churchill
- 2018: Mamma Mia! Here We Go Again: Waterloo
- 2018: Meet the Film Makers: Mamma Mia! Here We Go Again
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris