Leesteken
spesiale karakter aangewend om die korrekte lees van tekste te verseker; óf tussen-woord (kommas, dubbelpunte, kommapunte, ens.) óf intra-woord (apostrofe, koppeltekens, ens.)
Punktuasie is die gebruik van leestekens in teks. Leestekens maak dit makliker om 'n bepaalde teks te lees, en is soms noodsaaklik vir die korrekte interpretasie van die teks. Algemene leestekens sluit in: die punt, komma, koppelteken, deelteken, ens.Leestekens is noodsaaklik vir goeie begrip van 'n teks. Te veel leestekens in 'n teks kan egter net so steurend wees soos die weglating van noodsaaklike leestekens.
Hier volg 'n lys van die leestekens:
Leestekens teenoor skryftekens
Leestekens verhoog die leesbaarheid van tekste. Hierteenoor lei skryftekens tot die korrekte spelling van woorde.
Hier volg 'n lys van die skryftekens:
Kyk ook
Eksterne skakels
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir leesteken.
Bronne
Afrikaanse woordelys en spelreëls, 2017. Kaapstad: Pharos
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris