Kristina Anapau | |
![]() | |
Geboortenaam | Kristina Elizabeth Anapau Roper |
---|---|
Geboorte | 30 Oktober 1979 (1979-10-30) (44 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kristina Anapau (gebore 30 Oktober 1979) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Black Swan (2010) en in die televisiereekse True Blood (2008) en Grimm (2011).