Koppies
- Vir die landvorm ('n koppie of eilandberg), sien inselberg.
Koppies is 'n dorp in die Noord-Vrystaat, in Suid-Afrika, tussen Kroonstad en Sasolburg.
Koppies (Kwakwatsi ingereken) | |
---|---|
Dorpie | |
Koppies, ingang na die dorp | |
Koördinate: 27°15′0″S 27°38′0″O / 27.25000°S 27.63333°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Fezile Dabi |
Munisipaliteit | Ngwathe |
Stigting | 1876 |
Oppervlak | |
• Totaal | 7,5 km2 (2,9 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 13 803 |
• Digtheid | 1 840/km2 (4 800/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 3.9% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 0.4% |
• Swart mense | 94.9% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Sotho | 79.5% |
• Xhosa | 6.1% |
• Afrikaans | 4.9% |
• Zoeloe | 2.7% |
• Ander | 6.7% |
Poskode (strate) | 9540 |
Poskode (posbusse) | 9540 |
Skakelkode | 056 |
Webwerf | www.koppies.info |
Geskiedenis
Die naam is afgelei van die naam van die plaas Honingkopjes waarop die dorp onder die bestuur van die destydse Departement van Lande in 1910 uitgelê is. Munisipale status is in 1926 aan die dorpie toegeken.
Distrik
Die distrik is 1 550 km2 groot. Mielies, graansorghum, grondbone, wol, skaapvleis en suiwel is van die vernaamste produkte wat geproduseer word. Daar is ook 'n poeiermelkfabriek in die dorp. Daar is 'n natuurreservaat rondom die Koppiesdam buite die dorp.
Sien ook
Verwysings
Bronne
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris