Kompetisie (natuurverskynsel)
Kompetisie is 'n wisselwerking waardeur albei betrokke organismes benadeel word. Kompetisie ontstaan wanneer 'n aantal organismes gelyktydig afhanklik is van die een of ander gemeenskaplike en beperkte hulpmiddel of bron. Enkele voorbeelde is die kompetisie tussen diere met 'n beperkte voedselbron, watervoorraad, skuiling of voortplantingsruimte, en tussen plante om genoeg sonlig of groeiruimte te bekom. Kompetisie verskerp indien die behoeftes van die kompeterende organismes identies is en waaróm gekompeteer word, beperk is. Dit is veral die geval tussen organismes tussen dieselfde soort, omdat hul behoeftes dieselfde is.
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/e/e9/I%27m_bigger_than_you.jpg/220px-I%27m_bigger_than_you.jpg)
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris