Kogelbergdam

Kogelbergdam is 'n gekombineerde gravitasie en boogtipe dam geleë in die Palmietrivier, naby aan Grabouw in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dam is in 1986 gebou, hoofsaaklik vir besproeiing en nywerheidsgebruik.

Kogelbergdam
Amptelike naamKogelbergdam
LiggingNaby Grabouw
Provinsie/LandSuid-Afrika
Koördinate34°12′57″S 18°58′31″O / 34.21583°S 18.97528°O / -34.21583; 18.97528
Dam inPalmietrivier
DoelBesproeiing en nywerheid
Openingsdatum1986
EienaarDepartement van Waterwese
Soort damBoog-gravitasiedam
Hoogte van wal52 m
Lengte van wal850 m
Bakmaat19 300 000 m³
ReservoirKogelbergdam Reservoir
Opvanggebied179 km2
Damoppervlak155 ha

Sien ook

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.