Kobalt (kleur)

chemiese verbinding
#0047ab

Kobalt is 'n diep kleur, 'n donker skakering van blou.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word kobalt soos volg voorgestel:

ModelKoördinate
Heksadesimale kode#0047ab
RGB-kleurmodel(0, 71, 171)
CMYK(100, 58, 0, 33)
HSV(215°, 100%, 67%)

Sien ook