Knoxville

Knoxville is die derde grootse stad in die Amerikaanse deelstaat van Tennessee, en het 'n bevolking van 183 546 in 2007 gehad.

Knoxville
Bynaam: The Marble City
Ligging van Knoxville in Tennessee
Ligging van Knoxville in Tennessee
Ligging van Knoxville in Tennessee
Ligging van Tennessee in die VSA
Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State van Amerika
Staat Tennessee
DistrikKnox
Stigting1786
Regering
 - Burgemeester
Madeline Rogero
Oppervlakte
 - Totaal254,0 km² (98,1 myl²)
Bevolking (2007)
 - Totaal183 546
 - Digtheid724,6/km² (1 876,7/myl²)
Areakode(s)865
Webwerf: www.cityofknoxville.org

Geografie

Knoxville lê in die ooste van Tennessee, en ook in die ooste van die VSA.