Kleef

Kleef (Duits: Kleve, Kleverlands: Kleff, Nederlands: Kleef) is 'n stad en munisipaliteit in die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale. Die munisipaliteit het 49 621 inwoners (2011) en beslaan 'n oppervlakte van 97,8 km². Kleef lê suid van die Ryn aan die grens met Nederland. Na die noordweste lê die Nederlandse munisipaliteit Millingen aan de Rijn.

Kleef • Kleve

KaartWapen
Vlag
 Land Duitsland
 Deelstaat Noordryn-Wesfale
 Koördinate51°47′N 6°8′O / 51.783°N 6.133°O / 51.783; 6.133
 Stigting1092 (eerste verwysing)
 Stadstatus25 April 1242
 Oppervlakte: 
 - Totaal97,8 vk km
 Hoogte bo seevlak12 m
 Bevolking: 
 - Totaal (31 Desember 2011)49 621[1]
 - Bevolkingsdigtheid507/vk km
 TydsoneUTC +1 (MET)
 - SomertydUTC +2
 BurgemeesterSonja Northing (onafh.)
 Amptelike webwerfkleve.de

Die 1. FC Kleve is 'n sokkerklub uit Kleef.

Plekke

Plekke in die munisipaliteit Kleef (15):

Bimmen – Brienen – Donsbrüggen – Düffelward – Griethausen – Keeken – Kellen – Kleef (stad) – Materborn – Reichswalde – Rindern – Salmorth – Schenkenschanz – Warbeyen – Wardhausen

Verwysings

Eksterne skakels