Kirkoek
Kirkoek (Arabies: كركوك; Koerdies: Kerkûk) is 'n bekende oliestad in noordelike Irak, wat 236 km noord van Bagdad geleë is. Die stad het 'n bevolking van 902 520 in 2013 gehad.[1] Kirkoek is veral bekend vir sy multikulturele diversiteit en word daarom die "kulturele hoofstad van Irak" genoem. Volgens die grondwet van die outonome gebied Koerdistan is Kirkoek die hoofstad van dié gebied.
Kirkoek كركوك | |
---|---|
![]() Kirkoek se sitadel | |
Koördinate: 35°28′0″N 44°19′0″O / 35.46667°N 44.31667°O | |
Land | ![]() |
Streek | ![]() |
Hoogte | 350 m (1 150 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 902 520 |
Tydsone | UTC+3 |
Verwysings
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kirkoek.
- (en) Toerisme-inligting oor Kirkoek op Wikivoyage
- (en) "Kirkuk". Encyclopædia Britannica. Besoek op 16 Januarie 2021.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris