Kimberly Foster

Amerikaanse aktrise

Kimberly Foster (gebore 6 Julie 1961) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Dragnet (1987) en in die televisiereekse Dallas (1978), CBS Summer Playhouse (1987), en Quantum Leap (1989).

Kimberly Foster
Geboorte6 Julie 1961 (1961-07-06) (63 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
Beroep(e)Aktrise
Aktiewe jare1983–1995
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1987: Dragnet
  • 1988: It Takes Two
  • 1993: Love Bites
  • 1993: Broken Trust

Televisiereekse

  • 1978: Dallas
  • 1987: CBS Summer Playhouse
  • 1989: Quantum Leap

Eksterne skakels