Kim Il-sung

stigter van die Demokratiese Volksrepubliek van Korea (1912-1994)

Kim Il-sung (Koreaans: 김일성; 15 April 19128 Julie 1994) was die eerste leier en stigter van Noord-Korea se Kommunistiese Party en die land self. Sy dood, op die ouderdom van 82 is op staatstelevisie aangekondig. Volgens die grondwet van Noord-Korea beklee hy sedert sy dood die amp as "Ewige President van die Republiek".

Kim Il-sung
김일성
Kim Il-sung
Kim Il Sung se amptelike portret.

Ewige President van die Republiek
Ampsbekleër
Termynaanvang
8 Julie 1994

President van Noord-Korea
Ampstermyn
28 Desember 1972 – 8 Julie 1994
Voorafgegaan deurAmp geskep
Opgevolg deurAmp afgeskaf

Eerste Minister van Noord-Korea
Ampstermyn
9 September 1948 – 28 Desember 1972
Voorafgegaan deurAmp geskep
Opgevolg deurKim Il

Sekretaris-generaal van die Sentrale Komitee van die Werkersparty van Korea
Ampstermyn
11 Oktober 1966 – 8 Julie 1994
Voorafgegaan deurHomself (as voorsitter)
Opgevolg deurKim Jong-Il

Voorsitter van die Sentrale Komitee van die Werkersparty van Korea
Ampstermyn
30 Junie 1949 – 11 Oktober 1966
Voorafgegaan deurKim Tu-bong
Opgevolg deurHomself (as Sekretaris-generaal)

Adjunk-voorsitter van die Sentrale Komitee van die Werkersparty van Noord-Korea
Ampstermyn
28 Augustus 1946 – 30 Junie 1949
Voorafgegaan deurAmp geskep
Opgevolg deurPak Hon-yong (as 1ste Adjunk-voorsitter) en Ho Ka-i (as 2de Adjunk-voorsitter)

Voorsitter van die Noord-Koreaanse Buro van die Kommunistiese Party van Korea
Ampstermyn
17 Desember 1945 – 28 Augustus 1946
Voorafgegaan deurKim Yong-bom
Opgevolg deurKim Tu-bong as (WPNK se voorsitter)

Persoonlike besonderhede
GeboreKim Sŏng-ju
15 April 1912
Mangyŏngdae, Heian-nandō, Japannees-Korea
Sterf8 Julie 1994
Pjongjang, Noord-Korea
Politieke partyWerkersparty van Korea
Eggenoot/-noteKim Jong-suk (oorlede in 1949)
Kim Song-ae
Kind(ers)Kim Jong-Il
Kim Man-il
Kim Kyong-hui
Kim Kyong-jin
Kim Pyong-il
Kim Yong-il
Religiegeen (Ateïsme)
Handtekening

Militêre Diens
LojaliteitVlag van Sowjetunie Sowjetunie
Vlag van Noord-Korea Noord-Korea
Diens/TakSowjetse gewapende magte
Koreaanse Volksleër
Jare in diens1941–1945
1948–1994
Rang Dae wonsu (대원수; Grootmaarskalk)
EenheidAlle (Opperbevelvoerder)
Oorloë/VeldslaeTweede Wêreldoorlog
Korea-oorlog

Eksterne skakels