Kigali

Kigali is die hoofstad van Rwanda en die "ekonomiese enjin" van die land. Die stad het 'n bevolking van 1 132 686 in 2012 gehad met 'n oppervlakte van 730 km². Kigali is op 'n aantal heuwels gebou en in 1907 in die destydse Duits-Oos-Afrika gestig, maar het eers met Rwanda se onafhanklikheid in 1962 dié land se hoofstad geword. Die burgemeester is Fidele Ndayisaba.

Kigali

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Rwanda Rwanda
 ProvinsieKigali
 Koördinate01°57′S 30°4′O / 1.950°S 30.067°O / -1.950; 30.067
 Stigting1907
 Oppervlakte: 
 - Totaal730 vk km
 Hoogte bo seevlak1 567 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2012)1 132 686
 - Bevolkingsdigtheid1 165,8/vk km
 TydsoneUTC +2
 BurgemeesterFidele Ndayisaba
 Amptelike webwerfkigalicity.gov.rw
Hotel Des Mille Collinnes

Eksterne skakels