Kernsplyting
(Aangestuur vanaf Kernsplitsing)
In kernfisika en kernchemie is kernsplyting 'n kernreaksie waar die kern van 'n atoom in kleiner deeltjies (ligter kerne) opgedeel word; dikwels word vrye neutrone en fotone (in die vorm van gammastrale) ook geproduseer. Kernsplyting van swaarder elemente is 'n eksotermiese reaksie wat geweldige hoeveelhede energie kan vrystel in die vorm van elektromagnetiese radiasie en kinetiese energie van die fragmente, wat die massa materiaal verhit waar die reaksie voorkom. Om te sorg dat kernsplyting energie produseer, moet die totale bindingsenergie van die geproduseerde elemente hoër wees as dié van die beginelement. Kernsplyting is 'n vorm van kerntransmutasie omdat die nuutgevormde fragmente nie dieselfde is as die oorspronklike element nie.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris