Kerk van Griekeland

Die Kerk van Griekeland (Grieks: Ἐκκλησία τῆς Ἑλλάδος, Ekklisía tis Elládos) is ’n outokefale Oosters-Ortodokse Kerk wat in volle gemeenskap met die ander Oosters-Ortodokse kerke is. Die primaat van die kerk het die titel Aartsbiskop van Athene en die Hele Griekeland.

Kerk van Griekeland
Die Sint Demetrius-kerk in Thessaloniki.
Die Sint Demetrius-kerk in Thessaloniki.
MoederkerkEkumeniese Patriargaat van Konstantinopel
Stigtingsjaar1833
StigterOtto van Griekeland
StatusOutokefaal
Kerkleiding
HoofIeronymos
Hoof se titelAartsbiskop van Athene en die Hele Griekeland
SetelAthene, Griekeland
Besonderhede
LiturgieBisantyns
Liturgiese taal  Grieks
KalenderHersiene Juliaanse kalender
Gelowiges10 miljoen
Bisdomme81
Webtuiste
http://www.ecclesia.gr
Vir die oorkoepelende liggaam van Grieks-Ortodokse kerke sien Grieks-Ortodokse Kerk.

Die naam moenie verwar word met die term Grieks-Ortodokse Kerk, wat na verskeie kerke binne die Oosters-Ortodokse Kerk verwys, nie.

Die Kerk van Griekeland se gebied is beperk tot die land se grense voor die Balkan-oorlog van 1912–1913. Die res van Griekeland val onder die jurisdiksie van die Ekumeniese Patriargaat van Konstantinopel. Vir praktiese redes word van laasgenoemde gemeentes de facto deur die Kerk van Griekeland geadministreer volgens ’n ooreenkoms met die Patriargaat van Konstantinopel.

Bibliografie

Eksterne skakels