Kelly Brook
Engelse aktrise en model
Kelly Brook (gebore 23 November 1979) is 'n Engelse aktrise, model en mediapersoonlikheid. Sy is bekend vir haar modelwerk in die VK, en deelname aan verskeie Britse televisiereeks, insluitend Strictly Come Dancing (2007), Britain's Got Talent (2009), Celebrity Juice (2012–2013, 2015), It's Not Me, It's You (2016), Loose Women (2018), The Great Stand Up to Cancer Bake Off (2020), en The Masked Dancer (2021).
Kelly Brook | |
Geboortenaam | Kelly Ann Parsons |
---|---|
Geboorte | 23 November 1979 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise en model |
Aktiewe jare | 1997–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Verder was sy in die rolprente Absolon (2003), The Italian Job (2003), Deuce Bigalow: European Gigolo (2005), en Piranha 3D (2010).
Filmografie
Rolprente
- 2000: In Action
- 2003: Absolon
- 2003: The Italian Job
- 2004: School for Seduction
- 2005: Deuce Bigalow: European Gigolo
- 2005: Survival Island
- 2005: House of 9
- 2007: Fishtales
- 2010: Piranha 3D
- 2012: Keith Lemon: The Film
- 2015: Taking Stock
- 2018: Santet
Televisiereekse
- 1999: Patrick Kielty... Almost Live!
- 2006: 1 Leicester Square
- 2008: Celebrity Juice
- 2012: A Moment With
- 2012: Lemon La Vida Loca
- 2015: One Big Happy
- 2016: It's Not Me, It's You
- 2018: Wedding Day Winners
- 2018: West:Word
Televisierolprente
- 2001: The (Mis)Adventures of Fiona Plum
- 2005: Romy and Michele: In the Beginning
- 2006: Viewer of the Year 2006
- 2011: Celebrity Naked Ambition
- 2018: The Million Pound Holiday Club
Video's
- 2008: Strictly Come Dancing: The Workout with Kelly Brook and Flavia Cacace
- 2009: Renaissance
- 2010: Piranha 3D: For Your Consideration
- 2016: Underwater Nude Scenes
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris