Kediri

Kediri is 'n stad in Indonesië op die Java-eiland in die Oos-Java provinsie.

Kediri
Kediri


KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Indonesië Indonesië
 Administratiewe gewesOos-Java
 Koördinate7 55S 112 1E
 Oppervlakte: 
 - Totaal63 vk km
 Bevolking: 
 - Totaal (2005)235.000
 TydsoneUTC +7
 - SomertydUTC +8
 Amptelike webwerfwww.kotakediri.go.id Edit this at Wikidata

Vervoer

  • Kediri het 'n ou treinstasie aan die lyn Surabaya-Telungagung.

Burgemeester

  • Nederlands-Indiese tyd: Mnr. L.K. Wennekendonk (1929-1936); J.G. Ruesink (1936-1940); M. Scheltema (1940-1941); Dr. J.R. Lette (1941-1942).
  • Indonesiese tyd: H.A. Maschut (tot in 2009); Dr. H. Samsul Ashar Sp.PD (2009-nu)