Kaohsiung

Stad van Taiwan

Kaohsiung, soms ook Gaoxiong genoem (Chinees: 高雄市, pinyin: Gaosyóng Shìh, Pe̍h-ōe-jī: Ko-hiông-chhī) is ná Nieu-Taipei die tweede grootste stad van die Republiek China op die eiland Taiwan met sowat 2,8 miljoen inwoners. Kaohsiung het 'n oppervlakte van 2 946 km² en word regstreeks deur die nasionale regering bestuur. Op 25 Desember 2010 het die stad met die Kaohsiung County saamgesmelt en beheer Taiwan se belangrikste hawe.

Kaohsiung
高雄市

KaartSeël
Vlag
 LandVlag van Republiek van China
 Administratiewe gewesSuid-Taiwan
 Koördinate22°37′N 120°18′O / 22.617°N 120.300°O / 22.617; 120.300
 Stigting17de eeu
 Oppervlakte: 
 - Totaal2 946,2527 vk km
 Hoogte bo seevlak9 m
 Bevolking: 
 - Totaal (Oktober 2010)2 769 072
 - Bevolkingsdigtheid940/vk km
 TydsoneUTC +8 (CST)
 BurgemeesterHan Kuo-yu (KMT)
 Amptelike WebwerfKaohsiung
City Government

Sy stadsgebied behels 'n aansienlike deel van Taiwan se suidelike kuslyn en lê aan die Suid-Chinese See.