KV Mechelen

KV Mechelen is 'n sokkerklub in België wat in die Eerste klasse (hoogste afdeling) speel. Die span se tuisveld is Achter de Kazerne, 'n ou stadion wat bekend is vir sy aangename atmosfeer. Die klub het vier keer die kampioenskap van België gewen en een keer die UEFA Bekerwinner-beker (in 1988).

KV Mechelen
Volle naamYellow Red Koninklijke Voetbalclub Mechelen
Stigting1904
TuisveldAchter de Kazerne, Mechelen
Kapasiteit17 500
AfrigterVlag van België Wouter Vrancken
LigaEerste klasse
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Erelys

  • Kampioen België (4)
1942/43, 1945/46, 1947/48, 1988/89
(naaswenner (5): 1930/31, 1953/54, 1986/87, 1987/88, 1990/91)
  • Beker van België (2)
1987, 2019
(naaswenner (4): 1967, 1991, 1992, 2009)
  • Belgiese Supercup (1)
1987
  • Bekerwenner-beker (1)
1988
  • Europese Supercup (1)
1988

Bekende sokkerspelers

  • Philippe Albert
  • John Bosman
  • Erwin Koeman
  • Michel Preud'homme
  • Björn Vleminckx