Judson Pratt
Judson Pratt (6 Desember 1916 – 9 Februarie 2002) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Monster on the Campus (1958), The Horse Soldiers (1959), en Vigilante Force (1976), en in die televisiereeks Thriller (1960).
Judson Pratt | |
Geboorte | 6 Desember 1916 |
---|---|
Sterfte | 9 Februarie 2002 (op 85) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1958: Monster on the Campus
- 1958: Flood Tide
- 1959: The Horse Soldiers
- 1962: A Public Affair
- 1969: Hang Your Hat on the Wind
- 1976: Vigilante Force
Televisiereekse
- 1951: Shadow of the Cloak
- 1958: Union Pacific
- 1960: Thriller
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris