Juanita Castro
Juana de la Caridad "Juanita" Castro Ruz (6 Mei 1933 – 4 Desember 2023) was 'n Kubaans-Amerikaanse skrywer en aktivis. Sy was die suster van Fidel en Raul, beide voormalige leiers van Kuba, en Ramón, 'n leier van die Kubaanse revolusie. Nadat sy kontak met die Central Intelligence Agency gemaak het, het sy na die Verenigde State geëmigreer waar sy gewoon het tot haar dood in Desember 2023.
Juanita Castro | |
---|---|
Gebore | Juana de la Caridad Castro Ruz 5 Mei 1933 Birán, Holguín-provinsie, Kuba |
Sterf | 4 Desember 2023 (op 90) |
Nasionaliteit | Kubaans |
Burgerskap | Amerikaans |
Beroep | Aktivis, skrywer |
Ouer(s) | Lina Ruz González (moeder) Ángel Castro y Argiz (vader) |
Familielede | Ramón Castro Ruz (broer) Fidel Castro (broer) Raul Castro (broer) |
Nadat sy haarself in die Verenigde State gevestig het, was sy 'n anti-kommunis en 'n kritikus van haar broers se regimes in Kuba.[1]
Verwysings
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris