Jordan Ladd
Amerikaanse aktrise
Jordan Ladd (gebore 14 Januarie 1975) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Never Been Kissed (1999), Cabin Fever (2002), Death Proof (2007), en Hostel: Part II (2007). Haar ma is Cheryl Ladd.
Jordan Ladd | |
Geboortenaam | Jordan Elizabeth Ladd |
---|---|
Geboorte | 14 Januarie 1975 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1990–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1997: Stand-ins
- 1999: Never Been Kissed
- 1999: Junked
- 2000: The Specials
- 2001: Puzzled
- 2002: Cabin Fever
- 2004: Dog Gone Love
- 2004: Madhouse
- 2007: Death Proof
- 2007: Hostel: Part II
- 2009: Grace
- 2012: Awaken
- 2012: Murder on the 13th Floor
- 2017: Good Grief
- 2017: Blue Line
- 2019: The Untold Story
- Numba One
- Letters from Iceland
Televisiereekse
- 1999: Search Party
- 2015: Stay Filthy, Cali
Televisierolprente
- 1998: Every Mother's Worst Fear
- 2000: The Deadly Look of Love
- 2009: The Wishing Well
- 2017: Stage Fright
- 2018: The Christmas Contract
Video's
- 2004: Cabin Fever: Family Friendly Version
- 2007: Dynamic:01: The Best of DavidLynch.com
- 2009: Grace: Family
- 2010: First Dates
- 2012: Air Collision
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris