Johann Georgi

Johann Gottlieb Georgi was in die 18de eeu ’n ontdekkingsreisiger in Siberië. In 1772 het hy verskeie soorte fauna en flora van Siberië beskryf en in 1776–1780 het hy die eerste omvattende werk oor die inheemse volke van die streek geskryf.

Johann Gottlieb Georgi
Gebore31 Desember 1729
Wachholzhagen, Sweeds-Pommere
Oorlede27 Oktober 1802
Sint Petersburg, Russiese Ryk
NasionaliteitVlag van Duitsland Duitsland
Vlag van Rusland Rusland
VakgebiedChemie, geografie, plantkunde
Alma materUniversiteit van Uppsala
Bekend virGeografie