Jingzhou
Jingzhou (Chinees: 荆州) is 'n stad in die Chinese provinsie Hubei met 'n bevolking van 5 691 707 in 2010. Die stad is in die ooste van China aan die Yangtze geleë.
Jingzhou 荆州 | |
---|---|
Stad | |
![]() Die museum van Jingzhou. | |
Koördinate: 30°20′00″N 112°13′00″O / 30.33333°N 112.21667°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Hubei |
Oppervlak | |
• Stad | 14 168 km2 (5 470 vk. myl) |
• Stedelik | 1 579 km2 (610 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 5 691 707 |
• Digtheid | 400/km2 (1 000/vk. myl) |
• Stedelik | 1 154 086 |
• Stedelike digtheid | 730/km2 (1 900/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Webwerf | jingzhou.gov.cn |
Jingzhou grens in die ooste aan Wuhan, in die weste aan Yichang en Tsjongtsjing, in die noorde aan Jingmen en in die suide aan Yueyang en Changde. Tydens die suidelike en noordelike dinasties het dit as hoofstad van die westelike Liang gedien en tydens die vyf dinasties en tien koninkryke het Jingzhou as hoofstad van die Nanping-staat gedien.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris