Jimmy Hawkins
Jimmy Hawkins (gebore 13 November 1941) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente It's a Wonderful Life (1946) en Evel Knievel (1971), en in die televisiereekse Annie Oakley (1954) en Ichabod and Me (1961).
Jimmy Hawkins | |
Geboortenaam | James F. Hawkins |
---|---|
Geboorte | 13 November 1941 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Aktiewe jare | 1944–74 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1946: It's a Wonderful Life
- 1971: Evel Knievel
Televisiereekse
- 1949: The Ruggles
- 1954: Annie Oakley
- 1958: The Donna Reed Show
- 1960: Bringing Up Buddy
- 1961: Ichabod and Me
Televisierolprente
- 1956: Carolyn
- 1962: Andy Hardy
- 1965: Private Hargrove
- 1966: Goober Hill
- 1980: A Time for Miracles
- 1981: Don't Look Back: The Story of Leroy 'Satchel' Paige
- 1984: Love Leads the Way: A True Story
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris