Jerry Trainor

Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur

Jerry Trainor (gebore 21 Januarie 1977) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Donnie Darko (2001) en Evolution (2001), en in die televisiereekse iCarly (2007) en T.U.F.F. Puppy (2010).

Jerry Trainor
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
GeboortenaamGerald William Trainor
Geboorte21 Januarie 1977 (1977-01-21) (47 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
Beroep(e)Akteur, vervaardiger, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2001: Donnie Darko
  • 2001: Evolution
  • 2009: Wreckless Epic: The Journey to SXSW
  • 2018: Cover Versions
  • Renaissance Girl

Televisiereekse

  • 2007: iCarly
  • 2010: T.U.F.F. Puppy
  • 2011: Simian Undercover Detective Squad
  • 2013: Wendell and Vinnie
  • 2016: Still the King
  • 2017: Bunsen Is a Beast
  • 2018: Shortcomings

Televisierolprente

  • 2008: iCarly: iGo to Japan
  • 2010: 7 Secrets with Miranda Cosgrove
  • 2011: Best Player
  • 2014: Living the Dream

Video's

  • 2007: Miranda Cosgrove: Leave It All to Me
  • 2012: The 1% Club

Eksterne skakels