Jeff Radebe

Jeff Radebe is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika en voormalige veelvuldige kabinetsminister van die African National Congress.

Jeffrey Thamsanqa Radebe
Jeff Radebe

Minister van Energie
Ampstermyn
26 Februarie 2018 – 29 Mei 2019
PresidentCyril Ramaphosa
Voorafgegaan deurDavid Mahlobo

Minister van Justisie en Konstitusionele Ontwikkeling
Ampstermyn
11 Mei 2009 – 25 Mei 2014
PresidentJacob Zuma
Voorafgegaan deurEnver Surty
Opgevolg deurMichael Masutha

Minister van Vervoer
Ampstermyn
29 April 2004 – 10 Mei 2009
PresidentThabo Mbeki
Kgalema Motlanthe
Voorafgegaan deurMac Maharaj
Opgevolg deurS'bu Ndebele

Minister van Staatsondernemings
Ampstermyn
17 Junie 1999 – 28 April 2004
Opgevolg deurAlex Erwin

Minister van Openbare Werke
Ampstermyn
11 Mei 1994 – 17 Junie 1999
Voorafgegaan deurLouis Shill
Opgevolg deurStella Sigcau

Persoonlike besonderhede
Gebore6 Augustus 1953 (1953-08-06) (70 jaar oud)
Cato Manor
NasionaliteitSuid-Afrikaner
Politieke partySuid-Afrikaanse Kommunistiese Party
African National Congress
Eggenoot/-noteBridgette Radebe
Alma materUniversiteit van Zululand (B.Jur), Leipzig Universiteit (LLM)

Eksterne skakels