Jasoeo Foekoeda

Jasoeo Foekoeda (福田 康夫 Fukuda Yasuo?, gebore 16 Julie 1936) was die 91ste Eerste Minister van Japan en die president van die Liberaal-Demokratiese Party van Japan. Hy is in beide ampte aangestel in September 2007Shinzo Abe se skielike bedanking en is in September 2008 opgevolg deur Tarō Asō.

Jasoeo Foekoeda
福田 康夫
Jasoeo Foekoeda
Jasoeo Foekoeda in 2008.

Ampstermyn
26 September 2007 – 24 September 2008
MonargAkihito
Voorafgegaan deurShinzō Abe
Opgevolg deurTarō Asō

Hoof-kabinetsekretaris
Ampstermyn
Oktober 2000 – 7 Mei 2004
Eerste ministerYoshirō Mori
Junichiro Koizumi
Voorafgegaan deurHidenao Nakagawa
Opgevolg deurHiroyuki Hosoda

Lid van die Shūgiin of Huis van Verteenwoordigers
4de Gunma
Ampstermyn
7 November 1996 – 16 November 2012
Voorafgegaan deurNuwe kiesafdeling

Persoonlike besonderhede
Gebore16 Julie 1936
Takasaki, Gunma, Japan
Politieke partyLiberaal Demokratiese Party
Eggenoot/-noteKiyoko Foekoeda

Foekoeda was die langsdienende Hoof-kabinetsekretaris in Japan se geskiedenis, 'n pos wat hy vir drie en 'n half jaar beklee het onder Eerste minsters Yoshirō Mori en Junichiro Koizumi.[1] Hy is die eerste seun van 'n voormalige eerste minister, Takeo Foekoeda, om die pos te beklee.

Verwysings