Jana Taylor
Jana Taylor (27 Julie 1943 – 27 April 2004) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Dreamscape (1984) en in die televisiereekse Get Smart (1965), The Wild Wild West (1965), en Then Came Bronson (1969).
Jana Taylor | |
Geboortenaam | Jana L. Taylor |
---|---|
Geboorte | 27 Julie 1943 |
Sterfte | 27 April 2004 (op 60) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1961–93 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1967: Hells Angels on Wheels
- 1984: Dreamscape
Televisiereekse
- 1965: Get Smart
- 1965: The Wild Wild West
- 1969: Then Came Bronson
- 1970: Make Room for Granddaddy
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris