Jan-Michael Vincent
Amerikaanse akteur
Jan-Michael Vincent (* 15 Julie 1944 – † 10 Februarie 2019) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Mechanic (1972), Bite the Bullet (1975), en Buffalo '66 (1998), en in die televisiereeks Airwolf (1984).
Jan-Michael Vincent | |
Geboorte | 15 Julie 1944 |
---|---|
Sterfte | 10 Februarie 2019 (op 74) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Amber Vincent (* 1972) |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1971: Going Home
- 1972: The Mechanic
- 1973: The World's Greatest Athlete
- 1974: Buster and Billie
- 1975: Bite the Bullet
- 1975: White Line Fever
- 1976: Baby Blue Marine
- 1976: Shadow of the Hawk
- 1976: Vigilante Force
- 1977: Damnation Alley
- 1977: Free Ride
- 1978: Big Wednesday
- 1978: Hooper
- 1980: Defiance
- 1981: Hard Country
- 1982: The Return
- 1983: Last Plane Out
- 1985: Get Out of My Room
- 1987: Enemy Territory
- 1989: Hit List
- 1989: Dirty Games
- 1990: Alienator
- 1990: Demonstone
- 1990: Xtro II: The Second Encounter
- 1990: In Gold We Trust
- 1992: Beyond the Call of Duty
- 1993: Hidden Obsession
- 1993: Deadly Heroes
- 1994: Ipi Tombi
- 1995: Abducted II: The Reunion
- 1995: Russian Roulette - Moscow 95
- 1996: The Last Kill
- 1998: Buffalo '66
- 2000: Escape to Grizzly Mountain
- 2001: Chop Suey
- 2010: Hollywood Don't Surf!
Televisiereekse
- 1968: The Banana Splits Adventure Hour
- 1969: The Survivors
- 1984: Airwolf
Televisierolprente
- 1970: The Tribe
- 1972: The Catcher
- 1972: Sandcastles
- 1973: Deliver Us from Evil
- 1984: Airwolf
- 1989: Tarzan in Manhattan
- 1991: The Final Heist
- 1993: Singapore Sling
- 1996: Lethal Orbit
Video's
- 1989: Deadly Embrace
- 1990: Haunting Fear
- 1992: The Divine Enforcer
- 1992: Animal Instincts
- 1997: The Palace
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris