James Dalton

James Dalton (gebore 16 Augustus 1972 in Johannesburg) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Springbokke op haker uitgedraf het.[1] Hy was 'n lid van die span wat die Rugbywêreldbeker 1995 gewen het.

James DaltonRugbyportaal
Geboortedatum16 Augustus 1972 (1972-08-16) (51 jaar oud)
GeboorteplekJohannesburg, Suid-Afrika
Lengte1,77 m
Massa95,45 kg
SkoolParktown Boys' High School
Hoër Seunskool Jeppe
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s)Haker
Provinsiale- / Staatspanne
JareKlub / spanWeds(pte)
1992–2000
2001–2002
Transvaal
Valke
76
18
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
JareKlub / spanWeds(pte)
1998–1999
2001–2002
Cats
Bulls
8
16
Nasionale span(ne)
JareLandWeds(pte)
1994–2002Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika43(25)

Hy het aan Parktown Boys' High School skoolgegaan en gematrikuleer aan Hoër Seunskool Jeppe in Johannesburg.

Verwysings