James Broderick

James Broderick (7 Maart 1927 – 1 November 1982) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Taking of Pelham One Two Three (1974) en Dog Day Afternoon (1975), en in die televisiereekse Brenner (1959) en Family (1976).

James Broderick
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
NasionaliteitAmerikaans
Kinders3, insluitende Matthew Broderick
Beroep(e)Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1969: Alice's Restaurant
  • 1969: The Tree
  • 1974: The Taking of Pelham One Two Three
  • 1975: Dog Day Afternoon

Televisiereekse

  • 1959: Brenner
  • 1961: Great Ghost Tales
  • 1976: Family

Televisierolprente

  • 1952: Ten Thousand Words
  • 1960: The Iceman Cometh
  • 1960: John Brown's Raid
  • 1964: Abe Lincoln in Illinois
  • 1972: If You Give a Dance, You Gotta Pay the Band
  • 1976: The Phantom of the Open Hearth
  • 1980: The Shadow Box

Eksterne skakels